012 802 1160 info@germansa.co.za

Welcome to Germansa Electric Motors

At GEM we ensure that the client is provided with a complete solution.

Selling a motor is easy, selling a solution is a challenge that we thrive on.

Welkom by Germansa Electric Motors

Welkom by Germansa Electric Motors
By GEM verseker ons dat die kliënt voorsien word van ‘n volledige oplossing.

Om ‘n motor te verkoop, is maklik. Om ‘n oplossing te verkoop is ‘n uitdaging waarop ons floreer.

GERMANSA ELECTRIC MOTORS (GEM) is a family business, which was founded in 2002 by Mr. Gerrit van Nieuwkoop.  From a humble beginning GEM has since steadily grown to one of the biggest stock carriers in South Africa.  In the process GEM became a stable partner in providing solutions to the following sectors:

GERMANSA ELEKTRIESE MOTORS (GEM) is ‘n familie besigheid, wat in 2002 deur mnr. Gerrit van Nieuwkoop gestig is. Van ‘n nederige begin het GEM sedertdien geleidelik gegroei tot een van die grootste voorraadverskaffers in Suid-Afrika. In die proses het GEM ‘n stabiele vennoot geword in die verskaffing van oplossings vir die volgende sektore:

$

Mining/Mynbou

$

Industrial/Industriële

$

Engineering/Ingenieurswese

$

Agriculture/Landbou

$

Private Business/Privaat Besigheid

SEND US A MESSAGE/STUUR 'N BOODSKAP