GERMANSA ELEKTRIESE MOTORS (GEM) is ‘n familie besigheid, wat in 2002 deur mnr. Gerrit van Nieuwkoop gestig is. Van ‘n nederige begin het GEM sedertdien geleidelik gegroei tot een van die grootste voorraadverskaffers in Suid-Afrika. In die proses het GEM ‘n stabiele vennoot geword in die verskaffing van oplossings vir die volgende sektore:
Landbou
Mynbou
Industriële
Ingenieurswese
Privaat Besigheid
Kwaliteit
Alle motors word vervaardig op IEC-standaarde, CE-sertifikate, ISO 9001
Heinde en vêr
GEM is geleë in Pretoria-Oos en konsekwent versprei dit elektriese motors dwarsdeur Suid-Afrika.
Ons Vissie
By GEM verseker ons dat die kliënt voorsien word van ‘n volledige oplossing. Om ‘n motor te verkoop, is maklik. Om ‘n oplossing te verkoop is ‘n uitdaging waarop ons floreer.
.
Ons Missie
“Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua. Ut enim ad minim veniam, quis nostrud exercitation ullamco laboris nisi ut aliquip ex ea commodo consequat.”